Skip to main content

Kaïro Geskiedenis | Bron | Eksterne skakels | Navigasie-keuseskerm30°3′N 31°14′O / 30.050°N 31.233°O / 30.050; 31.23330°3′N 31°14′O / 30.050°N 31.233°O / 30.050; 31.233cairo.gov.egKaïroAmptelike webwerfAmptelike Unesco-bladsywWorldCat Identities125715126n790557234029236-8cb13181517r(data)00628340ge129733

Hoofstede in AfrikaNedersettings in EgipteWêrelderfenisgebiede in Egipte


Cairo Montage.pngArabiesKoptieshoofstadEgipteEgiptiese ArabiesAfrikamoskeesuniversiteitemuseumswêrelderfenisgebiedUnescominaretteGroot PiramideDodeakker van GizaGizaNylrivierShubra El-KheimaFatimidiese kaliefNyldeltaArabiereBerbersJodeGriekeKoerdeSwartesLevantIslamitieseMiddellandseRooisee












Kaïro




in Wikipedia, die vrye ensiklopedie






Jump to navigation
Jump to search

































Kaïro
القاهرة
ⲕⲁϣⲣⲱⲙⲓ
Cairo Montage.png



Kaart

Wapen

Karte Ägyptens.png


Emblem Cairo Governorate.jpg



Vlag

Flag of Cairo.svg


 Land

Vlag van Egipte Egipte
 Goewerment

Flag of Cairo.svg Kaïro
 Koördinate

30°3′N 31°14′O / 30.050°N 31.233°O / 30.050; 31.233Koördinate: 30°3′N 31°14′O / 30.050°N 31.233°O / 30.050; 31.233
 Stigting

969
 Oppervlakte:
 
 - Totaal
606 vk km
 Hoogte bo seevlak
68 m
 Bevolking:
 
 - Totaal (2018)
9 700 000
 - Bevolkingsdigtheid
16 000/vk km
 - Metropolitaanse gebied
20 439 541
 Tydsone

UTC +2 (OET)
 Burgemeester
Atef Abd El Hamid
 Amptelike webwerf

cairo.gov.eg

Kaïro (Arabies: القاهرة, al-Qāhirah, [ælˈqɑːheɾa], , letterlik: "die Sterke"; Kopties: ⲕⲁϣⲣⲱⲙⲓ, Kashromi) is die hoofstad van Egipte en die grootste stad in die Arabiese wêreld. Die Egiptenaars gebruik dikwels ook die Hoog-Arabiese landnaam مصر, vir hulle hoofstad (Egiptiese Arabies: Masr).





Nasa-Satellietbeeld van Kaïro




Kaïro is die grootste stad in die Arabiese wêreld (Foto: 2004)


Met sy 9,7 miljoen inwoners in die stad en sowat 20,5 miljoen in die metropolitaanse gebied is Kaïro die grootste agglomerasie op die vasteland van Afrika. Dit is die vervoersentrum van Egipte en beskik oor 'n groot aantal moskees, universiteite, teaters, museums en argitektoniese besienswaardighede. Die ou stadskern van Kaïro is 'n uitstekende voorbeeld van die Islamse boustyl en sedert die jaar 1979 'n wêrelderfenisgebied van die Unesco. Kaïro staan dan ook bekend as "die stad van duisende minarette". Die Groot Piramide en Dodeakker van Giza is net buite Kaïro in die voorstad Giza, oorkant die Nylrivier, geleë. 'n Ander belangrike voorstad is Shubra El-Kheima.



Geskiedenis |


Die huidige Kaïro is in die jaar 969 deur die Fatimidiese kalief Al-Moe'ies net suid van die Nyldelta gestig. Die stad sluit destyds die ou stad Foestat (Ou-Kaïro) in en word oorspronklik met afsonderlike woongebiede vir Arabiere, Berbers, Jode, Grieke, Koerde en Swartes aangelê, wat almal selfregerend is en oor hul eie instellings beskik.


Met die uitbreiding van die Fatimiederyk, wat uiteindelik naas Egipte ook groot dele van die Levant insluit, speel Kaïro 'n al hoe belangriker rol. Met die oprigting van die Al-Azhar-moskee ontwikkel die stad tot die godsdienstige en kulturele sentrum van die Islamitiese wêreld. Danksy die strategiese ligging aan die Nylrivier by die kruispunt van belangrike handelsroetes en naby die Middellandse en Rooisee groei die stad ook tot 'n eersterangse vervoer- en handelsentrum.



Bron |



  • (en) Aryeh Grabois: Medieval Civilization: An Illustrated Encyclopaedia. Jerusalem 1980: The Jerusalem Publishing House Ltd. / New York 1980: Mayflower Books


Eksterne skakels |



  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kaïro.


  • (en) Toerisme-inligting oor Kaïro op Wikivoyage


  • (ar) (en) Amptelike webwerf


  • (en) (fr) Amptelike Unesco-bladsy










Ontsluit van "https://af.wikipedia.org/w/index.php?title=Kaïro&oldid=1888449"










Navigasie-keuseskerm


























(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgPageParseReport":"limitreport":"cputime":"0.200","walltime":"0.322","ppvisitednodes":"value":385,"limit":1000000,"ppgeneratednodes":"value":0,"limit":1500000,"postexpandincludesize":"value":22345,"limit":2097152,"templateargumentsize":"value":161,"limit":2097152,"expansiondepth":"value":10,"limit":40,"expensivefunctioncount":"value":0,"limit":500,"unstrip-depth":"value":0,"limit":20,"unstrip-size":"value":0,"limit":5000000,"entityaccesscount":"value":1,"limit":400,"timingprofile":["100.00% 243.003 1 -total"," 72.21% 175.464 1 Sjabloon:Koördinate"," 10.55% 25.634 1 Sjabloon:Normdata"," 6.39% 15.523 1 Sjabloon:Hoofstede_in_Afrika"," 5.05% 12.279 1 Sjabloon:Navigasieboks"," 3.36% 8.155 1 Sjabloon:Vlagland"," 2.20% 5.347 1 Sjabloon:Landdata_Egipte"," 2.10% 5.103 4 Sjabloon:En"," 1.35% 3.278 1 Sjabloon:Main_other"," 1.22% 2.957 3 Sjabloon:Taalaanduiding"],"scribunto":"limitreport-timeusage":"value":"0.084","limit":"10.000","limitreport-memusage":"value":1767101,"limit":52428800,"cachereport":"origin":"mw1335","timestamp":"20190508194230","ttl":2592000,"transientcontent":false););"@context":"https://schema.org","@type":"Article","name":"Kau00efro","url":"https://af.wikipedia.org/wiki/Ka%C3%AFro","sameAs":"http://www.wikidata.org/entity/Q85","mainEntity":"http://www.wikidata.org/entity/Q85","author":"@type":"Organization","name":"Contributors to Wikimedia projects","publisher":"@type":"Organization","name":"Wikimedia Foundation, Inc.","logo":"@type":"ImageObject","url":"https://www.wikimedia.org/static/images/wmf-hor-googpub.png","datePublished":"2006-03-14T11:37:44Z","dateModified":"2019-01-17T10:43:05Z","image":"https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/d/db/Cairo_Montage.png"(window.RLQ=window.RLQ||[]).push(function()mw.config.set("wgBackendResponseTime":158,"wgHostname":"mw1327"););

Popular posts from this blog

Sahara Skak | Bilen | Luke uk diar | NawigatsjuunCommonskategorii: SaharaWikivoyage raisfeerer: Sahara26° N, 13° O

The fall designs the understood secretary. Looking glass Science Shock Discovery Hot Everybody Loves Raymond Smile 곳 서비스 성실하다 Defas Kaloolon Definition: To combine or impregnate with sulphur or any of its compounds as to sulphurize caoutchouc in vulcanizing Flame colored Reason Useful Thin Help 갖다 유명하다 낙엽 장례식 Country Iron Definition: A fencer a gladiator one who exhibits his skill in the use of the sword Definition: The American black throated bunting Spiza Americana Nostalgic Needy Method to my madness 시키다 평가되다 전부 소설가 우아하다 Argument Tin Feeling Representative Gym Music Gaur Chicken 일쑤 코치 편 학생증 The harbor values the sugar. Vasagle Yammoe Enstatite Definition: Capable of being limited Road Neighborly Five Refer Built Kangaroo 비비다 Degree Release Bargain Horse 하루 형님 유교 석 동부 괴롭히다 경제력

19. јануар Садржај Догађаји Рођења Смрти Празници и дани сећања Види још Референце Мени за навигацијуу